Welkom Uitstalling Besoekerstye Adres


Ons museum is geleë in Grootfontein, in die noorde van Namibië.

As jy vanaf Otavi of Tsumeb deur Grootfontein ry, ry jy gy die Grootfontein-bordije 2,1km verby. Verby die Meteor Hotel en Spar Supermark tot kort voor die Total Dienststasie, waar jy links in die Erikossonstraat inry. Die volgende straat links ry jy in, teen die heuweltjie op en daar vind jy die mooi, historiese "Alte Fort".

As jy vanaf Rundu en die Caprivi in Grootfontein inkom, draai jy na die Total Dienststasie regs in die Erikssonstraat in en dan links die heuweltjie op.

Ons sien uit daarn om julle in ons mooi museum te ontvang!