Verder die volgende uitstallings van:
Oor die ontstaan van
die Republiek van
Upingtonia
Fotoversameling oor
die ontwikkeling van
Grootfontein
distrik
Oud-europese huisraad
Jagtrofees en wapens
Kunshandwerke en
gereedskappe van die
Owambos en
Boesmans
Verskeidenheid foto-
en filmtoerusting
Die eerste
natuurkundige kaart deur Dr.
Hartmann van
noord Namibia |
|